![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/75/Map_of_the_Northern_Cape_with_Siyanda_highlighted_%25282011%2529.svg/langaf-640px-Map_of_the_Northern_Cape_with_Siyanda_highlighted_%25282011%2529.svg.png&w=640&q=50)
ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit (voorheen "Siyanda") is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Noord-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Upington. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC8.
| |||
![]() | |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC8 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Dawid Kruiper (voorheen Mier en //Khara Hais), !Kheis, !Kai! Garib, Tsantsabane, Kgatelopele | ||
Hoofstad | Upington | ||
Burgemeester | |||
Grootste tale | Afrikaans, Tswana, Xhosa | ||
Oppervlakte | 102 524 km² | ||
Bevolking | 236 783 (2011) |