From Wikipedia, the free encyclopedia
Dassault Aviation is 'n internasionale Franse vervaardiger van militêre en kommersiële vliegtuie en is 'n filiaal van die Dassault Group[2].
Dassault Aviation | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1929 |
Hoofkantoor | Saint-Cloud, Parys, Frankryk |
Sleutelpersone | Éric Trappier |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Lugvaart, verdediging ruimtevaart |
Produkte | Militêre vliegtuie, private stralers |
Inkomste | €7,341 miljard (2019)[1] |
Bedryfsinkomste | €765 miljoen (2019)[1] |
Netto inkomste | €814 miljoen (2019)[1] |
Werknemers | 12 757 (2019)[1] |
Moedermaatskappy | Dassault Group (62.17%) |
Webwerf | dassault-aviation.com |
Dit is in 1929 gestig deur Marcel Bloch as die Société des Avions Marcel Bloch of "MB". Na die Tweede Wêreldoorlog verander Marcel Bloch sy naam na Marcel Dassault, en op 20 Januarie 1947 word die maatskappy se naam Avions Marcel Dassault[3].
Dassault Aviation Group word sedert 9 Januarie 2013 deur Éric Trappier bestuur.[4]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.