Franse Vloot

From Wikipedia, the free encyclopedia

Franse Vloot

Die Franse Vloot (Frans:Marine Nationale) is die vloot van die Franse Weermag.[3]

Kitsfeite Franse Vloot Marine Nationale ...
Franse Vloot
Marine Nationale
Thumb
Seël van die Franse Vloot
Seël van die Franse Vloot
Gestig 1624
Land Frankryk
Onderdeel van Franse Weermag
Tipe Vloot
Aantal lede 36 776 personeel (2014)
Kommandostruktuur Franse Gewapende Magte
Kleur Rooi, wit en blou
Uitrusting 98 skepe [1]
206 vliegtuie[2]
Veldslae verskeie
Sluit

Die Minister van Verdediging is verantwoordelik vir die uitvoering van Franse militêre beleid. Hy word geadviseer deur die Hoof van personeel van die Vloot in verband met die gebruik van magte en die beheer oor vlootoperasies. Die Hoof van Personeel van die Franse Vloot is verantwoordelik vir die opstel en logistieke ondersteuning van die vloot.

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.