From Wikipedia, the free encyclopedia
Chloor-36 (chemiese notasie 3617Cl) is 'n radioaktiewe isotoop van chloor.
Chloor-36 is 'n kosmogene isotoop wat ontstaan wanneer rotse deur kosmiese straling gebombardeer word. Daar is drie prosesse wat hiertoe bydra:
Die totale produksie hang af van die hoogte bo seevlaken die breedtegraad van die plek.
Chloor-36 kan gebruik word vir radiodatering in die laat pleistoseen, en die resultate vergelyk goed met ander dateringsmetodes.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.