From Wikipedia, the free encyclopedia
Chloor-35 (chemiese notasie 3517Cl) is 'n stabiele isotoop van chloor.
Chloor-35 het 'n kernspin van I=3/2 en daardeur ook 'n kwadrupool. Hoewel dit verbreding van die KMR-lyne veroorsaak, veral indien die kern in 'n asimmetriese omgewing is, kan hierdie kern vir klein anorganiese gebruik word. Die bereik van die chemiese verskuiwings is taamlik groot, sowat 1100 dpm. Die gevoeligheid is 3,58 x 10-3 keer die proton s'n by natuurlike isotoopsamestelling.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.