![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d7/Allosaurus1.jpg/640px-Allosaurus1.jpg&w=640&q=50)
Carnosauria
From Wikipedia, the free encyclopedia
Carnosauria is ’n groot groep roof-dinosourusse wat in die Middel-Jura tot Laat Kryt geleef het. Hoewel dit oorspronklik ’n groot verskeidenheid teropodes ingesluit het wat nie naby-verwant was nie, is die groep nou verfyn sodat dit net die Allosauroidea en hul naaste verwante insluit. Wetenskaplikes het onlangs ’n paar baie groot karnosouriërs in die familie Carcharodontosauridae, soos Giganotosaurus en Tyrannotitan, ontdek wat van die grootste bekende roof-dinosourusse was.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Subgroepe ...
Carnosauria | |
---|---|
![]() | |
’n Replika van ’n Allosaurus fragilis-skelet. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Infraorde: | Carnosauria (Von Huene, 1920) |
Subgroepe | |
|
Sluit
Kitsfeite Kladistiese klassifikasie ...
Carnosauria | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
| ||||||||||||
Sluit
Kenmerkende eienskappe van die karnosouriërs sluit in groot oë, ’n lang, smal skedel en modifikasies van die bene en pelvis soos die femur wat langer as die tibia is.