From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 8ste Cannes-rolprentfees is van 26 Maart - 10 April 1955 in Cannes, Frankryk, gehou.[1] Die Palme d'Or is toegeken aan Marty deur Delbert Mann.[2] Die fees is geopen met Du rififi chez les hommes deur Jules Dassin[3] en afgesluit met Carmen Jones deur Otto Preminger. Die Franse skrywer en regisseur Marcel Pagnol was die president van die jurie.
Die wispelturige manier waarop pryse tot in 1954 toegeken is, het baie kritiek ontlok en van 1955 af het die jurie bestaan uit buitelandse sterre uit die rolprentbedryf.[4] In 1955 is die Palme d'Or die eerste keer as die hoogste prys op die fees toegeken.
Van die mense en prente wat in 1955 pryse ontvang het, is:[5]
Kortprente
Blinkity Blank deur Norman McLaren
Zolotaya Antilopa deur Lev Atamanov
Isole di fuoco deur Vittorio de Seta
La grande pêche deur Henri Fabiani
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.