Die Breëblaarkweper (Cryptocarya latifolia) is 'n boom wat as 'n oewerboom voorkom of groei tussen rotse in woude. Die boom het 'n meer beperkte verspreiding as die Kaapse kweper. Hierdie spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'afnemend' (declining) gelys. Die populasie het glo met 20% afgeneem in die laaste drie generasies (120 jaar). Dit is die gevolg van die oes van bas en van die vernietiging van habitat.[1]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Breëblaarkweper
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Magnoliids
Orde: Laurales
Familie: Lauraceae
Genus: Cryptocarya
Spesie:
C. latifolia
Binomiale naam
Cryptocarya latifolia
Sond., (1850)
Sluit

Die blare is glansend, fluweelagtig aan die bokant, groen tot ligbruin en dowwer aan die onderkant. Die boom se FSA-nommer is 113.[2]

Thumb
Blaarvorm

Sien ook

Verwysings

Bronne

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.