From Wikipedia, the free encyclopedia
Breedsnekpas of Maanhaarrandpas is 'n bergpas in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.[1][2] Dit is in die Magaliesberg Natuurgebied langs 'n ongenommerde sekondêre pad tussen die dorpe Magaliesburg en Marikana geleë. Die pas bied 'n pragtige uitsig oor die gebied en kan deur 4x4-bestuurders met gradering 'beginner' of 'intermediêr' aangedurf word. Die pas is ook gewild onder die bergfietsryers van Gauteng.
Breedsnekpas Maanhaarrandpas | |
Ligging | Tussen Magaliesburg en Marikana |
---|---|
Oppervlak | Grond |
In | Magaliesberg |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.