![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0b/Bersama_swinnyi%252C_jong_loof%252C_c%252C_Hillcrest_KZN.jpg/640px-Bersama_swinnyi%252C_jong_loof%252C_c%252C_Hillcrest_KZN.jpg&w=640&q=50)
Blinkblaarwitessenhout
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die blinkblaarwitessenhout (Bersama lucens) is 'n middelgroot boom in woudgebiede vanaf Grahamstad tot in die Lebomboberge. Dit is inheems aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys [1] Dit kom ook in Eswatini en Mosambiek voor.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Blinkblaarwitessenhout | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | Geraniales |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. lucens |
Binomiale naam | |
Bersama lucens (Hochst.) Szyszył., (1888) | |
Sinonieme | |
|
Sluit
Die vernaamste kenmerk is dat die 1-3 pare pinnas baie glansend, bo donkergroen en onder dofgeel met gelerige are is. Die pinnas is gaafrandig, verdik en golwend. Die vrugte is 20 mm in deursnee en gerimpel.
Die boom se FSA-nommer is 439.[2]