Die SANBI-rooilys van Suid-Afrikaanse plante[1] wat in 2010 geskep is, is die mees omvattende inligtingsbron van die bewaringstatus van Suid-Afrika se flora en word geadministreer deur SANBI.

Die lys is opgestel met presiese kriteria om die uitsterwingsrisiko van die duisende spesies van die land se ryk flora te evalueer. Die kriteria is vergelykbaar met die IUBN-kriteria:[2]

Meer inligting Kode, Betekenis ...
KodeBetekenisAantal[3]
EXUitgestorwe32
EWUitgestorwe in die wildernis8
CR PEKritiek bedreig, moontlik uitgestorwe62
CRKritiek bedreig388
ENBedreig826
VUKwesbaar1443
NTByna bedreig490
Critically RareKritiek seldsaam[4]174
RareSeldsaam[5]1304
DDDNie voldoende inligting nie373
DDTInligting is taksonomies problematies964
LCLae risiko/veilig14184
Sluit

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.