Bilzen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bilzen (Limburgs: Bilze) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die suidooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 31 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 76 km².
Kitsfeite Bilzen Bilze, Land ...
Bilzen Bilze | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die Alden Biesen | |
Ligging van Bilzen in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 50°52′00″N 5°31′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Johan Sauwens (CD&V-Nieuw) |
Oppervlak | |
• Totaal | 75,90 km2 (29,31 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 31 226 |
• Digtheid | 411/km2 (1 060/vk. myl) |
Poskode | 3740, 3742, 3746 |
Skakelkodes | 089 |
Webwerf | www.bilzen.be |
Sluit
In die plek Rijkhoven lê die Alden Biesen, 'n baie groot kasteel.