Benoît Potier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Benoît Potier is 'n Franse sakeman wat tussen 2006 en 2022 uitvoerende hoof van die Franse industriële gasse multinasionale Air Liquide was. Hy is tans voorsitter van die direksie van Air Liquide.[1]
Kitsfeite Gebore, Beroep ...
Benoît Potier | |
---|---|
Benoît Potier | |
Gebore | 09 Maart 1957 (1957-03-09) (67 jaar oud) Mulhouse, Frankryk |
Beroep | Ondernemer |
Bekend vir | Air Liquide |
Titel | HUB |
Sluit