Air Liquide, voorheen L'Air liquide, is 'n Franse industriële groep van internasionale omvang wat spesialiseer in industriële gasse, dit wil sê gasse vir nywerheid, gesondheid, die omgewing en navorsing. Dit is teenwoordig in tagtig lande regoor die wêreld en bedien meer as 3,6 miljoen kliënte en pasiënte.[1] Die Air Liquide-groep is op die Paryse Effektebeurs genoteer en is opgeneem in die samestelling van die CAC 40-indeks, die Euro Stoxx 50 en die FTSE4Good[2].

Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Air Liquide
Thumb
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1902
Hoofkantoor Parys, Frankryk
Thumb
Hoofkantoorgebou
SleutelpersoneBenoît Potier (hoof- uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
ProdukteProduksie van industriële en mediese gasse, mediese toerusting, fyn chemikalieë, dienste
Inkomste€20,49 miljard
Werknemers67 200
Webwerfairliquide.com
Sluit

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.