Benin-stad
From Wikipedia, the free encyclopedia
Benin-stad is die hoofstad en grootste stad van die staat Edo, Nigerië. Dit is die vierde grootste stad in Nigerië volgens die 2006-sensus, na Lagos, Kano en Ibadan.[1] Dit is ongeveer 40 kilometer noord van die Beninrivier en 320 kilometer per pad oos van Lagos geleë. Benin-stad is die middelpunt van Nigerië se rubberbedryf, en olieproduksie is ook 'n beduidende bedryf.[2]
Kaart | Vlag |
![]() | |
![]() | |
Wapen | |
![]() | |
Land | ![]() |
Provinsie | Edo |
Koördinate | 6.3176°N 5.6145°O / 6.3176; 5.6145 |
Gestig op | 4de eeu v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 80 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 1 147 188 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC +1 |
Burgemeester |
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8f/Areal_view_of_the_ancient_city_of_Benin.jpg/320px-Areal_view_of_the_ancient_city_of_Benin.jpg)