Bamboo Airways
lugredery van Viëtnam / From Wikipedia, the free encyclopedia
Bamboo Airways is 'n lae-koste lugredery van Viëtnam. Dit is een van twee lae-koste lugrederye in Viëtnam, die ander lugredery is Jetstar Pacific Airlines, VietJet Air.
Kitsfeite IATA, ICAO ...
| |||||||
Gestig | 2017 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Eerste vlug | 16 Januarie 2019 | ||||||
Hoofspille | Noi Bai Internasionale Lughawe Tan Son Nhat Internasionale Lughawe | ||||||
Fokusstede | Da Nang, Qui Nhon, Dong Hoi | ||||||
Vlootgrootte | 46 | ||||||
Bestemmings | 8 | ||||||
Houermaatskappy | FLC Group | ||||||
Hoofkantoor | Qui Nhon, Viëtnam | ||||||
Sleutelpersone | Dang Tat Thang (hoof uitvoerende beampte) | ||||||
Webwerf | www.bambooairways.com |
Sluit
Die hoofkwartier is in Qui Nhon, die bedryfsentrum is in Hanoi. Die maatskappy is gestig in 2017 en die eerste vlug was in 2019. Dit het vlugte na die meeste van die lughawens in Viëtnam: Hanoi, Saigon, Hai Phong, Thanh Hoa, Dong Hoi, Hue, Da Nang, Quy Nhon, Buon Ma Thuot, Da Lat, Nha Trang, Phu Quoc.
In 2017 het die lugredery 'n kontrak onderteken met Airbus vir die aankoop en huur van 24 Airbus A320 en A321 neo vliegtuie. [1] In 2017 het die lugredery 'n kontrak onderteken met Boeing vir die aankoop en huur van 20 Boeing 787 Dreamliner vliegtuie. [2]