Babanango
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Babanango is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die R68-provinsiale pad gaan deur die dorpie wat ongeveer 60 km noordwes van Melmoth is. 'n Berg (1 253 m bo seevlak) met dieselfde naam kyk op die dorpie af.
Babanango | |
---|---|
Koördinate: 28°22′S 31°05′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Zululand |
Munisipaliteit | Ulundi |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,41 km2 (0,54 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 886 |
• Digtheid | 1 338/km2 (3 470/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 98.8% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 96.9% |
• Engels | 1.2% |
• Ander | 1.9% |
Poskode (strate) | 3850 |
Skakelkode | 035 |
Die distrik is 1 500 km2 groot en die grasveld is ideaal vir bees- en skaapboerdery.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.