Atria
From Wikipedia, the free encyclopedia
Atria (ook bekend as Alpha Trianguli Australis of α TrA) is die helderste ster van die sterrebeeld Suidelike Driehoek (Triangulum Australe). Dit is die een punt van ’n driehoek wat dit vorm saam met die sterre Beta en Gamma Trianguli Australis, waarvan die sterrebeeld se naam afgelei is.
Kitsfeite
Atria
| ||||
Atria se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Suidelike Driehoek | |||
Bayer-naam | Alpha Trianguli Australis | |||
Spektraaltipe | K2 IIb-IIIa[1] | |||
Soort | Reusester | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 16h 48m 39.89508s[2] | |||
Deklinasie | -69° 01′ 39.7626″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 1,91[3] | |||
Absolute magnitude (M) | -3,68[4] | |||
B-V-kleurindeks | +1,44[5] | |||
U-B-kleurindeks | +1,56[5] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 7[1] | |||
Ligsterkte (L☉) | 5 500[4] | |||
Ouderdom (jaar) | 48 miljoen | |||
Temperatuur (K) | 4 150[1] | |||
Afstand (ligjaar) | 391 | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,06[1] | |||
Ander name | ||||
HR 6217, CD−68°2822, HD 150798, SAO 253700, FK5 625, GC 22558, HIP 82273[6] | ||||
|
Sluit