Asisiet (Pb7SiO4O4Cl2) is 'n geel tetragonale haliedmineraal. Dit word aangetref by die Kombat-myn, Kombat, Grootfontein-distrik, Otjozondjupa-streek, Namibië, waar dit in 1988 ontdek is. Dit is vernoem na 'n plaas, Asis, waarop die myn geleë is.
Asisiet | |
---|---|
Asistiet in die Namibiese Kombat-myn | |
Formule | Pb7SiO9Cl2 |
Nickel-Strunz (10) | 3.DB.40 |
Kleur | geel tot gelerig groen, rooi |
Hardheid | 3,5 (Mohs) |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | eenassig (-) |
RI-waardes | nω = 2.390 nε = 2.320 |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | tetragonaal |
Ruimtegroep | I4/mmm |
Eenheidsel | a = 3.897(2) Å, c = 22.81(2) Å[1] |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Kenmerke
Dit het 'n geel tot geel-groen of rooi kleur. Dit het 'n hardheid van 3.5 op die Mohs hardheidskaal, en 'n tetragonale kristalsisteem.
Sien ook
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.