From Wikipedia, the free encyclopedia
Arsjan-Zelmen (Russies: Аршань-Зельмень, Kalmikies: Аршан Зелмн) is 'n dorpie in Sarpa-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Arsjan-Zelmen Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Sjin, insluit. Dit lê 21 kilometer suidoos van die rajon se setel, Sadowoje.
Die letterlike betekenis van die dorpie se Kalmikiese naam is "nektardrank".[1]
Volgens Sensus 2010 het Arsjan-Zelmen 709 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 698 | 98,4% |
Russe | 11 | 1,6% |
Totaal | 709 | 100% |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.