Antennarius
From Wikipedia, the free encyclopedia
Antennarius is 'n genus van straalvinnige visse in die familie van hengelaars (Antennariidae).
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Antennarius | |
---|---|
Antennarius commerson | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | Paracanthopterygii |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Antennariinae |
Genus: | Antennarius Daudin, 1816 |
Spesies | |
11, Sien teks. |
Sluit
Hierdie visse spandeer die grootste deel van hul lewens op die bodem in relatief vlak water tussen 20 en 100 m diep.[1] Hulle word wêreldwyd in tropiese en subtropiese waters aangetref. Hulle is hinderlaag roofdiere wat geduldig op hul prooi wag. Die visse het 'n tentakel aan die voorkop waarmee prooi nader gelok word. Behalwe vir 'n klein rol in die akwariumhandel, het hulle weinig ekonomiese waarde.[2]