Die Antarktiese walvisvoël (Pachyptila desolata) is 'n walvisvoël en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika en by verre die volopste walvisvoël in die streek. Die voël is 25 – 28 cm groot en weeg 120 - 180 g met 'n vlerkspan van 52 - 62 sentimeter. Daar broei 20 miljoen pare in die somer op subantarktiese eilande en in Antarktika; die meeste in Suid-Georgië. In Engels staan die voël bekend as Antarctic prion.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Antarktiese walvisvoël
Thumb
In vlug oor die Suid-Atlantiese Oseaan.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. desolata
Binomiale naam
Pachyptila desolata
Gmelin 1789[1]
Subspesies

P. desolata altera
P. desolata banksi
P. desolata desolata (Gmelin, 1789)

Sinonieme

Prion desolatus (Gmelin, 1789)
Procellaria desolata Gmelin, 1789

Sluit

Sien ook

Bron

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.