Amazonas is die grootste, maar ook mees geïsoleerde deelstaat van Brasilië met 1 570 745,680 km² en 3 480 937 inwoners (2010). Die hoofstad en grootste stad is Manaus (1 802 525 inwoners, 2010). Die oppervlakte word grotendeels deur tropiese reënwoud bedek, en bosbou is die belangrikste bedryf. Die deelstaat is vernoem ná die Amesonerivier.

Kitsfeite
Amazonas
Vlag van Amazonas Wapen van Amazonas
Map of Brazil highlighting the state
Sien ander Brasiliaanse state
Land Vlag van Brasilië Brasilië
Hoofstad Manaus
Grootste stad Manaus
Oppervlakte 1 570 745,680 km² vk km
Bevolking
  - Totaal
  - Digtheid

3 480 937 (2010)
2.22/km²
Goewerneur Wilson Lima
Demoniem Amazonense
MOI (2005) 0,780 – middel
Tydsone UTC-4 (UTC-3)
Sluit

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.