![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/31/Grus_IAU.svg/langaf-640px-Grus_IAU.svg.png&w=640&q=50)
Alnair
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alnair (ook bekend as Alpha Gruis of α Gru) is ’n ster in die suidelike sterrebeeld Kraanvoël (Grus). Met ’n skynbare magnitude van 1,7 is dit die helderste ster in die sterrebeeld en een van die helderste sterre aan die naghemel. Dit is ’n B-tipe hoofreeksster sowat 101 ligjare van die Son af.
Kitsfeite
Alnair
| ||||
![]() | ||||
Alnair se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Kraanvoël | |||
Bayer-naam | Alpha Gruis | |||
Spektraaltipe | B6 V[1] | |||
Soort | Hoofreeksster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 22h 08m 13.98473s[2] | |||
Deklinasie | -46° 57′ 39.5078″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 1,74[3] | |||
Absolute magnitude (M) | -0,72[4] | |||
B-V-kleurindeks | -0.13[3] | |||
U-B-kleurindeks | -0,47[3] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 4[5] | |||
Radius (R☉) | 3,4[6] | |||
Ligsterkte (L☉) | 520[7] | |||
Ouderdom (jaar) | 100 miljoen[8] | |||
Temperatuur (K) | 13 920[9] | |||
Rotasiespoed (km/s) | 215[10] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,13 ± 0,02[11] | |||
Ander name | ||||
Al Na'ir, CD−47°14063, FK5 829, GCTP 5339.00, Gl 848.2, HD 209952, HIP 109268, HR 8425, SAO 230992[12] | ||||
|
Sluit