Alioth
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alioth (ook bekend as Epsilon Ursae Majoris of ε UMa) is die helderste ster in die sterrebeeld Groot Beer (Ursa Major), al het dit die Bayer-aanwysing epsilon. Met ’n skynbare magnitude van 1,77 is dit die 32ste helderste ster in die naglug.
Kitsfeite
Alioth
| ||||
Alioth se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Groot Beer | |||
Bayer-naam | Epsilon Ursae Majoris | |||
Spektraaltipe | A1 III-IVp kB9 | |||
Soort | Reusester | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 12h 54m 01.74959s[1] | |||
Deklinasie | +55° 57′ 35.3627″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 1,77[2] | |||
Absolute magnitude (M) | -0,2[3] | |||
B-V-kleurindeks | -0,02[2] | |||
U-B-kleurindeks | +0,02[2] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 2,91[4] | |||
Radius (R☉) | 4,14[5] | |||
Ligsterkte (L☉) | 102[6] | |||
Ouderdom (jaar) | 300 miljoen[7] | |||
Temperatuur (K) | 9 020[8] | |||
Rotasiespoed (km/s) | 33[9] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | +0,00[3] | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | α2 CVn | |||
Ander name | ||||
Allioth, Aliath, Epsilon Ursae Majoris, 77 Ursae Majoris, BD+56°1627, FK5 483, GC 17518, HD 112185, HIP 62956, HR 4905, PPM 33769, SAO 28553 | ||||
|
Sluit
Dit is die ster in die stert van die Groot Beer die naaste aan sy lyf, en lid van die Ursa Major-sterregroep wat saam deur die lug beweeg. Die ster is histories dikwels in skeepshandel vir navigasie gebruik.