Adolf von Baeyer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Johann Friedrich Wilhelm Adolf von Baeyer (31 Oktober 1835 - 20 Augustus 1917) was 'n Duitse chemikus wat indigo gesintetiseer het[1] en die Von Baeyer-nomenklatuur vir sikliese verbindings ontwikkel het (wat later uitgebrei en aangeneem is as deel van die IUSTC se nomenklatuur vir organiese verbindings). Hy is in 1885 in Beiere veredel en het die Nobelprys vir Chemie in 1905 ontvang.[2]
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Adolf von Baeyer | |
Baeyer in 1905 | |
Gebore | (1835-10-31)31 Oktober 1835 Berlyn, Duitse Keiserryk |
---|---|
Oorlede | 20 Augustus 1917 (op 81) Starnsberg, Beiere |
Burgerskap | Duitse Keiserryk |
Vakgebied | Organiese chemie |
Alma mater | Universiteit van Berlyn |
Doktorale student(e) | Emil Fischer John Ulric Nef Victor Villiger Carl Theodore Liebermann Carl Gräbe |
Bekend vir | Sintese van indigo, fenolftaleïen en fluooreseïen Von Baeyer-nomenklatuur |
Toekennings |
|
Sluit