Achnoed
From Wikipedia, the free encyclopedia
Achnoed (Russies en Kalmikies: Ахнуд) is 'n klein dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Winogradnoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog een groter nedersetting insluit, en lê 18 kilometer noordoos van die rajon se setel, Gorodowikofsk, naby die grens met Rostof-oblast.
Achnoed Ахнуд | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 46°12′53″N 42°03′48″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Gorodowikofsk |
Bevolking | |
• Totaal | 57 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359062 |
Die dorpie se naam kom waarskynlik van die etnoniem van 'n Kalmikiese stam.[1]
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Achnoed 51 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 46 | 90,2% |
Onbekend | 5 | 9,8% |
Totaal | 51 | 100% |
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.