Ouwêreldse aasvoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Ouwêreldse aasvoëls of Sperweragtiges (Accipitridae) word gevind in Afrika, Asië en Europa en behoort aan die familie Accipitridae, wat ook insluit arende, woue, jakkalsvoëls en hawikke. Ouwêrelse aasvoëls vind karkasse uitsluitlik deur goeie sig.
Kitsfeite Accipitridae, Wetenskaplike klassifikasie ...
Accipitridae | |
---|---|
Milvus milvus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Accipitridae (Vieillot, 1816) |
Subfamilies | |
Sien teks. |
Sluit