Abell 3266
From Wikipedia, the free encyclopedia
Abell 3266 is een van die grootste sterrestelselswerms in die suidelike lugruim en een van die grootste massakonsentrasies in die nabye heelal. Dit is in die Horologium-Reticulum-superswerm geleë.
Kitsfeite Soort, Sterrebeeld ...
Abell 3266 | |
---|---|
Soort | Sterrestelselswerm |
Sterrebeeld | Net |
Waarnemingsdata (Epog J2000) | |
Regte klimming | 04h 31m 12s[1] |
Deklinasie | -61° 28′ 00″[1] |
Afstand (ligjaar) | 809 miljoen |
Rooiverskuiwing | 0,05890 (17 658 km/s)[2] |
Ander name | |
Geen | |
Portaal Sterrekunde |
Sluit
Die departement van fisika aan die Universiteit van Maryland het ontdek ’n groot massa gas trek deur die swerm met ’n spoed van 750 km/s. Dit het ’n massa van miljarde sonmassas, is sowat 3 miljoen ligjare in deursnee en is een van die grootstes in sy soort.[3][4]