![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/52/Scorpius_constellation_map.png/640px-Scorpius_constellation_map.png&w=640&q=50)
AH Scorpii
From Wikipedia, the free encyclopedia
AH Scorpii (afgekort as AH Sco) is 'n rooisuperreus en veranderlike ster wat in die sterrebeeld Skerpioen geleë is. Dit is een van die grootste en helderste sterre bekend in die Melkweg.
Kitsfeite
AH Scorpii
| ||||
![]() | ||||
Die ligging van AH Sco (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Skerpioen | |||
Spektraaltipe | M4-5 Ia-Iab[1] | |||
Soort | rooisuperreus | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 17h 11m 17.01945s[2] | |||
Deklinasie | -32° 19′ 30.7140″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 7,400±620[3] | |||
Absolute magnitude (M) | −5,8[4] | |||
B-V-kleurindeks | +2,57[5] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 10[6] | |||
Radius (R☉) | 1 411±124[5] | |||
Ligsterkte (L☉) | 330 000+270 000−150,000[5] | |||
Temperatuur (K) | 3 450[7] - 3 682[5] | |||
Afstand (ligjaar) | 7 400±620 | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | Halfgereeld (SRc)[1] | |||
Ander name | ||||
AH Sco, AN 223.1907, GSC 07365-00527, HD 155161, HIP 84071, −32°12429, 2MASS J17111702-3219308, ens.[8] | ||||
|
Sluit
AH Sco se afstand is onseker, maar word geraam op sowat 7 400 ligjare.[6]