Die 32ste AVN-prystoekenning was ’n pornografiese prystoekenningsaand waar die beste akteurs, aktrises, regisseurs en rolprente van tussen 1 Oktober 2013 en 30 September 2014 in die volwasserolprentbedryf aangewys is.[1] Dit is op 24 Januarie 2015 in die Hard Rock Hotel & Casino in Las Vegas gehou.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Die aanbieders was Alexis Texas, Tommy Pistol[1] en Danielle Stewart.[2]
Die prent 24 XXX: An Axel Braun Parody het die pryse gewen vir beste parodie, beste draaiboekparodie en rolprent van die jaar, terwyl Aftermath (wat altesaam 22 benoemings gehad het) die pryse gewen het vir beste drama, beste draaiboek en beste regisseur.
Die vroulike kunstenaar van die jaar was Anikka Albrite, terwyl haar man, Mick Blue, die prys gewen het vir manlike kunstenaar van die jaar.[5][6] Dit was die eerste keer dat ’n getroude paartjie dié twee gesogte pryse saam gewen het.[7]
Hier volg van die wenners[3][6] en benoemdes.[8][9] Wenners word in vetdruk aangedui.
Meer inligting Manlike kunstenaar van die jaar, Vroulike kunstenaar van die jaar ...
Penny Pax & Alektra Blue - 24 XXX: An Axel Braun Parody
Bonnie Rotten & Jesse Jane - 4Ever
Stevie Shae & Veronica Rodridguez - Apocalypse X
Jodi West & Callie Calypso - Call Me Mother
Casey Calvert & Jada Stevens - Dirty Panties 2
Lexi Belle & Raven Rockette - Lexi Belle Loves Girls
Kaylani Lei & Abigail Mac - The Masterpiece
Dana DeArmond & Adriana Chechik - A Mother Daughter Thing
Aidra Fox & Cassie Laine - Secret Life of a Lesbian
Aaliyah Love & Ryan Ryans - There's Only One Ryan Ryans
Jiz Lee & Sovereign Syre - Tombois 2
Stoya & Lea Lexis - Voracious: Season 2 Volume 1, John Stagliano/Evil Angel;
Dani Daniels & Capri Cavanni - The Whore of Wall Street
Veruca James & Prinzzess Felicity Jade - Women Seeking Women 100
Sluit
AVN het op 24 Desember 2014 aangekondig die volgende mense word in die heldesaal opgeneem:[10]
Videotak: Eli Cross, Alana Evans, Billy Glide, Dan Leal, Kaylani Lei, Joanna Jet, Kelly Madison, Andre Madness, Craven Moorehead, Wesley Pipes, RayVeness, Will Ryder, Karen Summer, Talon, Tim Von Swine[10]
Uitvoerende tak: Marci Hirsch, Bonnie Kail, Howard Levine, Dan O’Connell[10]