2020 Russiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2020 Formule Een Russiese Grand Prix is op 27 September 2020 op die Sochi Autodrom gehou. Dit was die 10de wedren van die seisoen gewees.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste ronde ...
2020 Formule 1 VTB Russiese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 29 September 2019 | |
Plek | Sochi Autodrom | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Tyd | 1:31.304 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Valtteri Bottas | Mercedes AMG |
Tyd | 1:37.030 op rondte 51 | |
Podium | ||
1 | Valtteri Bottas | Mercedes AMG |
2 | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
3 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Sluit