Honda Racing F1
From Wikipedia, the free encyclopedia
Honda Racing F1 behels die Formule Eenwedrenbedrywighede van die Japannese motorvervaardiger Honda. Dit omvat grotendeels die verskaffing en ondersteuning van spesiaalontwerpte en doelgeboude renmotorenjins aan die verskillende F1-renspanne.
Gedurende 2006–2008 het Honda as 'n selfstandige span deelgeneem aan Formule Een.
Spanne wat reeds van Honda-enjins gebruik gemaak het, is:
- Red Bull Racing
- McLaren
- Williams
- Toro Rosso
- Jordan-Mugen
- Lotus
- Spirit en
- Tyrrell Racing.