2014 Maleisiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2014 Formule Een Maleisiese Grand Prix is op 30 Maart 2014 in Sepang, Maleisië, gehou. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen.
Kitsfeite Wedrengegewens, Voorste wegspringplek ...
Wedrengegewens[1] | ||
---|---|---|
Wedren 2 van 19 in die 2014 Formule Een-seisoen | ||
Datum | 30 Maart 2014 | |
Amptelike naam | 2014 Formule 1 Petronas Maleisiese Grand Prix | |
Plek | Sepang Internasionale Renbaan Sepang, Selangor, Maleisië | |
Baan | Permanente renfasiliteit 5.543 km (3.444 mi) | |
Afstand | 56 rondtes, 310.408 km (192.879 mi) | |
Weer | Droog, 32°C | |
Bywoning | 92,550 (naweek) [2] | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | Lewis Hamilton | Mercedes |
Tyd | 1:59.431 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | Lewis Hamilton | Mercedes |
Tyd | 1:43.066 op rondte 53 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | Lewis Hamilton | Mercedes |
Tweede | Nico Rosberg | Mercedes |
Derde | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault |
Sluit
Lewis Hamilton van Mercedes het sy eerste "Grand Slam" in hierdie Grand Prix behaal. Dit is vir die voorste wegspringplek, vinnigste rondtetyd, leier van al die rondtes en uiteindelike wenner.