2010 Maleisiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2010 Formule Een Maleisiese Grand Prix is op 4 April 2010 in Sepang, Maleisië, gehou. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in sy Red Bull-Renault gewen.