![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f1/Kyalami_1961_-_1988_Layout.png/640px-Kyalami_1961_-_1988_Layout.png&w=640&q=50)
1969 Suid-Afrikaanse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 1969 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix het op Saterdag 1 Maart 1969 op die Kyalami Grand Prix-renbaan naby Johannesburg, Suid-Afrika plaasgevind. Dit was die eerste wedren van die 1969-kampioenskapseisoen en is deur Jackie Stewart in sy Matra-Ford gewen.[1]
Kitsfeite Wedrengegewens, Voorste wegspringplek ...
Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 1 van 11 in die 1969 Formule Een-seisoen | ||
![]() Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985) | ||
Datum | 1 Maart 1969 | |
Amptelike naam | Derde AA Suid-Afrikaanse Grand Prix | |
Plek | Kyalami, Midrand Transvaal, Suid-Afrika | |
Baan | Permanente renfasiliteit 4.104 km (2.550 mi) | |
Afstand | 80 rondtes, 328.320 km (204.009 mi) | |
Weer | Warm, droog | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | ![]() |
Brabham-Ford |
Tyd | 1:20.0 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | ![]() |
Matra-Ford |
Tyd | 1:21.6 op rondte 50 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | ![]() |
Matra-Ford |
Tweede | ![]() |
Lotus-Ford |
Derde | ![]() |
McLaren-Ford |
Sluit