Ф (Cyrillies)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ф (kleinletter: ф) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet. Dit is afgelei van die Griekse letter φ en word uitgespreek as /f/. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam frt (фрътъ) en het dit ’n syferwaarde van 500 gehad.