Saba
From Wikipedia, the free encyclopedia
Saba (Nederlands: [ˈsaːbɑ], luister (hulp·inligting)) is 'n Nederlandse eiland in die Karibiese See. Tot in 2010 het Saba deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 10 Oktober 2010 'n besondere munisipaliteit binne Nederland.[5] Hoewel Saba deel is van Nederland is dit nie deel van die Europese Unie nie. Die eiland ontvang nogtans finansiële hulp van die EU se EDF.[6]
Kitsfeite
| |||||
Nasionale leuse: Remis Velisque (Latyn vir: "Met spane en seile") | |||||
Volkslied: Saba you rise from the ocean (Engels vir: "Saba jy styg uit die oseaan") | |||||
Hoofstad | The Bottom | ||||
Grootste stad | The Bottom | ||||
Amptelike tale | Nederlands en Engels[1] | ||||
Regering | Besondere munisipaliteit binne Nederland Willem-Alexander Mark Rutte Jonathan Johnson | ||||
Onafhanklikheid Geïnkorporeer • Datum |
binne Nederland 10 Oktober 2010 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
13[2] km2 5 myl2 feitlik geen | ||||
Bevolking - 2022-skatting - Digtheid |
1 911[3] (–) 148 / km2 380 / myl2 | ||||
Geldeenheid | Amerikaanse dollar ($) (USD ) | ||||
Tydsone - Somertyd |
AST (UTC-4) nie toegepas nie (UTC-4) | ||||
Internet-TLD | .nl, .ana[4] | ||||
Skakelkode | +599-4 | ||||
a. Gaan gestaak word. |
Sluit
Die amptelike taal is Nederlands en die volkstaal is Engels. Die hoofstad en grootste stad is The Bottom. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 13 km² en het 'n bevolking van 1 911 in 2022 gehad. Sedert 1 Januarie 2011 is die Amerikaanse dollar die amptelike geldeenheid.[7]