Jos
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jos is 'n stad in die sentrale deel van Nigerië, met 'n bevolking van sowat 900 000 (volgens die 2006-sensus).[1] Die stad staan ook bekend as "J-town".
Kitsfeite Land, Deelstaat ...
Jos | |
---|---|
'n Uitsig oor Jos in 2016 | |
Byname: "J-town" | |
Koördinate: 09°55′0″N 8°53′25″O | |
Land | Nigerië |
Deelstaat | Plateau State |
Hoogte | 1 217 m (3 993 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 873 943 |
Tydsone | UTC+01:00 (GMT) |
Sluit
Die stad is geleë op die Josplato op 'n hoogte van 1 238 meter, of 4 062 voet, bo seevlak, sowat 300 km noordoos van die hoofstad Abuja. Gedurende die Britse koloniale tydperk was Jos 'n belangrike sentrum in die tinmynbedryf.