Map Graph

Wes-Indië

Wes-Indië, dikwels ook die Wes-Indiese Eilande of Karibiese Eilande genoem, is 'n eilandboog tussen die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan. In krieket word Wes-Indië deur die Wes-Indiese nasionale krieketspan verteenwoordig, een van die sterkste nasionale krieketspanne wêreldwyd, wat ook spelers van Guyana in Suid-Amerika insluit. Wes-Indië het vir amper elke krieketwêreldbekertoernooi gekwalifiseer en ook die eerste twee toernooie gewen, terwyl hulle slegs die Krieketwêreldbeker 2023 misgeloop het. Die Krieketwêreldbeker 2007 is vir die eerste keer in agt Wes-Indiese eilandstate beslis en deur die verdedigende kampioen Australië gewen. Daarbenewens het Wes-Indië die T20I-wêreldbeker 2010 aangebied en die T20I-wêreldbekertoernooie in 2012 en 2016 gewen. Hulle het saam met die Verenigde State ook die T20I-wêreldbeker 2024 aangebied.

Read article
Lêer:Antillas_(orthographic_projection).svgLêer:Windies.pngLêer:WestIndiesCricketFlagPre1999.svgLêer:Map_of_the_Territorial_Waters_in_the_Caribbean.pngLêer:Bahamas_in_its_region.svgLêer:Turks_and_Caicos_Islands_in_its_region.svgLêer:Caribbean_-_Greater_Antilles.PNGLêer:Caribbean_-_Lesser_Antilles-2010-24-05.PNGLêer:Indies.PNGLêer:Moll_-_A_Map_of_the_West-Indies.pngLêer:Amerikanisches_Mittelmeer_NASA_World_Wind_Globe.jpgLêer:Karte_Karibik_Inseln.pngLêer:Caribbean_general_map.pngLêer:Caribe-Político.svg
Nearby Places
Thumbnail
Groot-Antille