Universiteit van Johannesburg
Die Universiteit van Johannesburg het op 1 Januarie 2005 tot stand gekom as gevolg van 'n samesmelting tussen die Technikon Witwatersrand (TWR) en die Randse Afrikaanse Universiteit (RAU). Die Daveyton- en Soweto-kampusse van die voormalige Vista Universiteit is reeds voor die samesmelting as deel van RAU opgeneem. Dit is nie ongewoon vir alumni om steeds na die universiteit as RAU te verwys nie.
Read article