Map Graph

Timor

Timor is die grootste en mees oostelike van die Klein-Soenda-eilande. Dié eiland word begrens deur die oop Indiese Oseaan in die suidweste, die Savusee in die weste, die Floressee in die noordweste, die Bandasee in die noordooste en die Timorsee in die suidooste. Dit is sedert 2002 tussen die Indonesiese provinsie Oos-Nusa Tenggara in die weste met die hoofstad Koepang en die onafhanklike republiek Oos-Timor met die hoofstad Dili opgedeel. In die noorde van die Indonesiese Wes-Timor is die eksklawe Oecusse van Oos-Timor geleë.

Read article
Lêer:East_Timor_map_mhn.jpgLêer:Timor_Locator.svgLêer:Timor_island2.jpgLêer:Timor-map.png