Map Graph

Sneeuberge

bergreeks naby Nieu-Bethesda, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Die Sneeuberge is 'n bergreeks geleë in die noordwestelike hoek van die Oos-Kaap, Suid-Afrika, net noord van Nieu-Bethesda. Een van die hoogste pieke is die Kompasberg, 2 502 m hoog. Die Sondagsrivier ontspring naby Kompasberg. Die Lootsbergpas dra die N9 nasionale pad oor die Sneeuberge. Die Voor-Sneeuberg lê net suid van Nieu-Bethesda, en die Onder-Sneeuberg na die suidweste, naby Aberdeen.

Read article
Lêer:Nieu-Bethesda,_Karoo,_Eastern_Cape,_South_Africa_(20324189308).jpgLêer:Burchell02.jpg
Nearby Places
Thumbnail
Kompasberg