Seram
Seram is, na Halmahera, die tweede grootste eiland van die eilandgroep Molukke, wat op sy beurt tot die Maleise argipel behoort. Seram lê in die noordooste van die eilandnasie Indonesië net suid van die ewenaar. Dit grens aan die Seramsee in die noorde en die Bandasee in die suide. Van die groot eilande in die omgewing sluit in Halmahera in die noordweste, Timor in die suidweste en Nieu-Guinee in die ooste.
Read article