Map Graph

Oranjerivier

groot rivier van Suider-Afrika

Die Oranjerivier is in 1779 deur kolonel Robert J. Gordon so gedoop ter ere van die Nederlandse Prins van Oranje. Dit is die langste rivier in Suid-Afrika. Dit word ook soms die Gariep genoem. In Lesotho word die rivier die Senqu genoem.

Read article
Lêer:OrangeRiver_L7_11apr01.jpgLêer:Orange_watershed_plain.pngLêer:South_Africa_location_map.svgLêer:Hertzog_Bridge,_Aliwal_North,_viewed_from_the_Orange_River.jpgLêer:GariepDam.jpgLêer:OrangeRiverRafting.jpgLêer:Orange_River_Wine_Farm.jpgLêer:OrangeRiverUpington.jpgLêer:Augrabie_01.jpg