Map Graph

Millau

Millau is 'n stad en onderprefektuur in die Suid-Franse département Aveyron met 'n oppervlakte van 168,23 vierkante kilometer en 22 013 inwoners (2009). Die stad lê in die vallei van die Tarnrivier, wat hier in die Dourbie uitmond.

Read article
Lêer:Croissels-millau.jpgLêer:Blason_Millau.svgLêer:France_location_map-Regions_and_departements-2016.svgLêer:Map_commune_FR_insee_code_12145.png