Die Makhutswirivier is 'n kleiner takrivier van die Olifantsrivier in die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.