Map Graph

Blyderivier

Die Blyderivier, is 'n rivier in die Mpumalanga en Limpopoprovinsies van Suid-Afrika. Dit vloei in 'n noordelike rigting deur steil valleie en klowe van die Drakensberg in Mpumalanga, voordat dit die Laeveld bereik in die Limpopoprovinsie. Dit het sy oorsprong op ongeveer 2000 m hoogte in die Hartebeesvlakte bewaringsgebied, ten noorde van die Long Tompas.

Read article
Lêer:BlydeRiverSouthAfrica_(7).JPGLêer:South_Africa_Limpopo_location_map.svg