Map Graph

Arena Fonte Nova

Itaipava Arena Fonte Nova, ook bekend as Complexo Esportivo Cultural Professor Octávio Mangabeira, is 'n sokkerstadion in Salvador da Bahia, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014, Olimpiese Somerspele 2016 en Copa América 2019. Die stadion het 'n kapasiteit van 51 708.

Read article
Lêer:Arena_Fonte_Nova_view_from_lake_(zoom).jpgLêer:Itaipava_Arena_-_March_2013.jpgLêer:EstadioForteNova-cancha1.jpg