Witogies of brilvoëls (Zosteropidae) is 'n groot familie van voëls in die orde van sangvoëls (Passeriformes). Die familie omvat 125 spesies. Witogies het hul naam te danke aan die opvallende ring van wit veertjies om die oog.

Kitsfeite Zosteropidae, Wetenskaplike klassifikasie ...
Zosteropidae
Thumb
'n Geelglasogie (Zosterops senegalensis)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Passeri
Familie:
Zosteropidae (betwis)

Bonaparte, 1853
Genera

Apalopteron
Cleptornis
Heleia
Hypocryptadius
Lophozosterops
Madanga
Megazosterops
Oculocincta
Rukia
Speirops
Tephrozosterops
Woodfordia
Yuhina
Zosterops

Sluit

Witogies vreet ​​hoofsaaklik heuning en vrugte, maar sal ook op insekte voed. Hulle is baie behendige klein voëltjies wat 'n redelik kompakte nes in die vurk van 'n tak bou.

Hierdie relatief klein, tropiese sangvoëls kom oor 'n groot gebied voor wat strek van Afrika, Asië tot Polinesië, Nieu-Guinee en Australië. Hulle leef hoofsaaklik in bosse, aan bosrande en in tuine, van seevlak tot 3000 meter bo seespieël. Die meeste van hierdie voëls is standvoëls.

Genera

Die familie word in die volgende genera onderverdeel:

  • Apalopteron (1 spesie)
  • Chlorocharis (1 spesie)
  • Cleptornis (1 spesie)
  • Dasycrotapha (3 spesies)
  • Heleia (2 spesies)
  • Lophozosterops (6 spesies)
  • Madanga (1 spesie)
  • Megazosterops (1 spesie)
  • Oculocincta (1 spesie)
  • Rukia (2 spesies)
  • Sterrhoptilus (3 spesies)
  • Tephrozosterops (1 spesie)
  • Woodfordia (2 spesies)
  • Yuhina (11 spesies)
  • Zosterops (87 spesies met drie uitgestorwe spesies)
  • Zosterornis (5 spesies)

Sien ook

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.